Note: the rest of this site is available in English
| German | Spanish only. |
|
Wat is VTrain?
VTrain is 'n woordeskatleersagteware.
VTrain vra jou 'n reeks vrae met behulp van vraagflitskaarte (soos "Hoe spreek 'n mens dié woord in Spaans uit?", ens.), en sorteer dan
die flitskaarte volgens jou huidige kennisvlak.
|
|
|
Jý kies dus
of jy die flitskaarte wat jy goed ken, weer wil sien, en of jy moeiliker items wil probeer. Die aanleer van vreemde
tale se woordeskat (en ander vakke) is dus effektiewer en soveel meer pret.
VTrain is ook 'n kragtige flitskaartredigeerder met multimediavermoëns.
Maak aanleer soveel beter! Begin sommer nóú tyd spaar met
VTrain!
Watter taal wil jy graag leer?
Ons bied gratis woordeskatlêers in oor die 40 tale met VTrain, ons woordeskatleersagteware.
Wil jy hê jou rekenaar moet vreemde tale se woorde
in tekste op jou rekenaar versamel? |
|
Probeer Clip2VTrain, die gratisware wat woordeskatversamel en aanhalings
doodmaklik maak! |
|
|
|
Hierdie bladsy in...
Beveel hierdie
bladsy
by iemand aan...
|
|
Gratis perseellisensie vir skoole
Toekennings:
|